NLNAMLAMBLAMB CHAMPS Lamb Champs
Andries Steenkamp

NamLamb · Lamb Champs Invitational 2026

NL-RSA-03

Andries Steenkamp

Langerus (Steenkamp boerdery trust) · Gochas

Wit Dorper

Kalahari (vrede op n rooi duin)

Dis lekker om in die kalahari te boer met dorpers dis gesonde wereld vir skaap en jou siel Die kalahari moet jy met respek hanteer en nie oor bewy nie dan sal hy mooi na jou skaap kyk Boer jou kraal vol dan is die wins grooter

Goedgekeurde NamLamb-media

Die storie in beeld.

Andries Steenkamp — NamLamb Lamb Champs